Glenview
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 75 Glen Drive, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 580 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Glenview is 'n dubbelverdieping-vakansiehuis wat in die klein dorpie Zinkwazi Beach geleë is. Die eiendom is net 'n pad van die strand af. Die huis bied skouspelagtige uitsigte oor die see in die verte en is binne loopafstand van die strand af.
Hierdie huis het 3 slaapkamers bo met 2 badkamers en 'n groot patio. Die huis bied slaapplek vir slegs 8 gaste. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer bevat 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die derde slaapkamer bevat 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die gedeelde badkamer is gemeubileer met 'n bad en stort. Alle linne word voorsien, maar bring asseblief u eie bad- en strandhanddoeke.
Die huis se kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, broodrooster, ketel, breekware en eetgerei, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser.
Ander geriewe sluit in 'n TV, 'n sitkamer op die onderste verdieping met 'n TV wat DStv en Netflix bied, 'n groot tuin met 'n swembad, 'n braai-area en 'n dubbelmotorhuis. Rugsteunkrag word voorsien deur 'n omsetterstelsel.
Daar is 'n mini-supermark in Zinkwazi vir enige basiese behoeftes, en Ballito is 20 minute se ry weg. Zinkwazi is 'n klein, ongerepte dorpie met 'n strandmeer vir visvang, bootvaart en voëlkyk. Daar is gholfbane naby, en 'n mens kan na die wildparke ry vir daguitstappies. Vir gaste wat hulself wil ontspan, is padelbane beskikbaar by Zinkwazi Beach Village.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Courtney
Theessen ...
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 75 Glen Drive, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Glenview het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 75 Glen Drive, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang