Successfully reported

Rocks and Roses Farmstay

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
2.0
Veiligheid
5.0
Lynette V
1 nag Saam met vriende
4.4
Sep 2025

Ons wou naby Swaziland se grens oorslaap en dié was die ideale plekkie. Ons is verwelkom deur die gasvrou se assistente. Daar was nie genoeg komberse nie, ons kon darem onsself help uit die linnekas. Groot was ons skok toe ons wou stort en besef die gas is klaar. Die gasvrou se gade het vinnig 'n nuwe gasbottel gekoppel. Alles was verder daar wat ons nodig gehad het. Die gemeenskaplike voorvertrek is ruim en groot. Ons het heerlik geslaap, die rustigheid en stilte was wonderlik!

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Colette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bonnie Braes farm, Oshoek main road (N17), Lochiel, 2234, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25cd67c3a78922af43b8aeac8832a45f04226e8f5fd6436847246c7cc214a3a43467c0e5068a450709a122e3bd8f36a273a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Bonnie Braes farm Oshoek main road (N17) 2234 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.157884018732 30.733780860901
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang