Successfully reported
+13

Gloriam @ Dan Pienaar

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Paul Roux Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Gloriam @ Dan Pienaar is 'n lieflike selfsorgwoonstel vir tot 2 mense in Bloemfontein.

Die oopplan-woonstel het 'n privaat ingang, en is ingerig met 'n koninggrootte-bed, asook 'n matras vir 'n kind, en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die kombuisie is toegerus met 'n induksieplaat, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet. Die eenheid het ook 'n TV met volledige DStv, en WiFi-toegang.

Neem asseblief kennis dat die eienaars op die perseel woon, en rook word nie in die woonstel toegelaat nie. Troeteldiere kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.

Gloriam @ Dan Pienaar is 1,7 km vanaf Preller Square, 2 km vanaf Oranje Girl's High, 3,5 km vanaf Mimosa Mall en die Mediclinic, en 3,7 km vanaf Loch Logan Waterfront. Bloemfontein bied verskeie doendinge soos staproetes, valskermspring, sterrekyk by die Boyden-sterrewag, besoek die Vrystaatse Nasionale Botaniese Tuin, die Franklin-wildreservaat, of die Hamiltonpark, en meer.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kindermatras vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ezelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 17 Paul Roux Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Gloriam @ Dan Pienaar het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Paul Roux Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbyOvbeDUGYZVUywlfkZMkWbjsLc9EctmBW5gU1YCvboQ6v1JYT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 76 5 1 5 17 Paul Roux Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.090326329835 26.221023906746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang