Glorystar The Millennial
- Kapasiteit: 56 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Park Way, The Millennial, Umhlanga, 4321, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 090 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Glorystar The Millennial bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks wat in die hartjie van Umhlanga geleë is. Die kompleks is ideaal geleë naby pragtige strande, plaaslike restaurante, nuwerwetse kroeë en gewilde besienswaardighede.
Gaste kan kies tussen 20 selfsorg-ateljeewoonstelle wat elk 2 gaste akkommodeer. Elke woonstel is smaakvol gemeubileer en bestaan uit 'n oopplan-leefarea, 'n slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea is ingerig met 'n koningingrootte en die badkamer het 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. In die leefarea is daar 'n gemaklike rusbank, 'n TV en 'n lessenaar. Gaste kry toegang tot komplimentêre WiFi.
Daar is 'n gemeenskaplike swembad waar gaste 'n verfrissende duik kan geniet of net langs die swembad kan ontspan. Die kompleks is binne maklike bereik vanaf die strand, winkelsentrums en die lughawe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Razeen Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 5 Park Way, The Millennial, Umhlanga, 4321, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Glorystar The Millennial het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 56 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Park Way, The Millennial, Umhlanga, 4321, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang