Successfully reported
+17

Glyndale Sands 201

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Stafford Avenue, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Glyndale Sands 201 is 'n selfsorgwoonstel op die strandfront in Uvongo en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.

Die eenheid word nie deur beurtkrag geaffekteer nie aangesien daar 'n rugsteunkragstelsel geïnstalleer is.

Die eenheid is geskik vir 6 volwassenes beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die ander slaapkamers het elk 2 driekwartbeddens. Die ander badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Linne word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met 4 stoele. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n koffietafel en 'n TV.

Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep met meubels, 8 stoele en 'n ingeboude braai. Daar is ook 2 leunstoele waarop gaste kan ontspan en die see-uitsig bewonder.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 8 Stafford Avenue, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Glyndale Sands 201 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Stafford Avenue, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f5d501c828c030369530d1210a6aa976cf099da2b057f9cbb834a7ea73bf77b5a83a9df1861b191de14f77e77bde86ae979?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 8 Stafford Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.832537610918 30.398392716602

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang