Successfully reported
+17

Glyndale Sands 201

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Stafford Avenue, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Glyndale Sands 201 is 'n selfsorgwoonstel aan die strand wat ideaal geleë is in Uvongo. Hierdie eenheid is ideaal vir die hele gesin of 'n groep vriende.

Hierdie eenheid word nie deur beurtkrag geraak nie, aangesien dit 'n rugsteunkragstelsel het.

Dié eenheid het slaapplek vir 6 volwassenes en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die ander slaapkamers is ingerig met 2 driekwartbeddens. Die ander badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Alle linne word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die kombuis het ook 'n ontbyttoonbank met 4 stoele. Die sitarea is ingerig met 'n gemaklike sitkamerstel, 'n koffietafel en 'n TV.

Gaste het ook toegang tot 'n onderdakstoep met buite-eetmeubels met 8 stoele en 'n ingeboude braai. Die patio het ook 2 russtoele en spog met 'n uitsig oor die see wat dit die ideale plek maak om te ontspan.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 8 Stafford Avenue, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Glyndale Sands 201 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Stafford Avenue, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f5d501c828c030369530d1210a6aa976cf099da2b057f9cbb834a7ea73bf77b5a83a9df1861b191de14f77e77bde86ae979?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 8 Stafford Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.832537610918 30.398392716602

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang