Successfully reported
+20

Gneiss Beachfront House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22nd Street, Shelley Point, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Gneiss Beachfront House is 'n elegante en karaktervolle huis in die bekoorlike Shelley Point van St. Helenabaai. Die strandfront-huis spog met 'n panoramiese see-uitsig en is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n rustige wegbreek by die see.

Die selfsorghuis beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers en 1 slaapkamer met 'n aparte badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n luukse bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens en die derde badkamer het 'n stort.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n TV in die oopplan-leefarea.

Gneiss Beachfront House het ook 'n groot balkon met 'n etenstafel, see-uitsig en braaigeriewe. Daar is nog 'n beskutte stoep met sitplek en braaigeriewe op die grondverdieping.

Gneiss Beachfront House bied direkte toegang tot die strand waar gaste kan sonbaai, baljaar en branderplankry.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Yvonne R
Saam met vriende
5.0
Gneiss Beachfront is 'n rustige huis waar vriende en familie lekker kan kuier. Baie dankie vir 'n fantastiese naweek.
Sep 2025
Lerize L
5.0
Lekker see vakansie huis! Ons het heerlik vertoef by Gneiss. Die huis is ruim en lig en daar is plek vir almal om uit te span en ook te ontspan. Jy ka...
Sien meer
Sep 2025
Francois E
Saam met vriende
5.0
Great accommodation! Awesome stay. Definitely do it again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Elsabe F
Saam met lewensmaat
5.0
Puik! Puik! Lieflike huis, goed uiteengesit, stoep kuiers met die mooiste view! Sal vir seker weer kom.
Apr 2025
Mark G
Saam met vriende
5.0
Incredible. Incredible house with awesome views.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 22nd Street, Shelley Point, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gneiss Beachfront House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22nd Street, Shelley Point, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1fbac4b4639fca1959c0bb9fc1a2045185f06faa45696ab30f3f0e784eb8cbe914653b6b82b2dbdf0afc467b585a5394baa1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 22nd Street Shelley Point 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.720418838485 17.973424188361
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang