Successfully reported

Go 2 Chalets Loskopdam

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 141 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.0
Veiligheid
4.2
Herman C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rustige en netjiese verblyf. Ons het baie lekker gebly en goed gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Goeie mense, rustig. Vir 'n lekker tyd, rustig, en als wat jy nodig het, is hulle puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nic
Go 2 Chalets Loskopdam
Hello Hannes - dankie vir julle ondersteuning en mooi resensie - waardeer opreg.

Mohammed S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Very comfortable rooms, spacious with everything you need. Brilliant location. Very close to Loskop Dam, which made our fishing trip stress free.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nic
Go 2 Chalets Loskopdam
Hi Mohammed - thank you for your support and for taking the time to post your review - much appreciated!

Malese S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Stunning and magnificent. I needed to be far from the meddling crowd and spend a weekend with my partner and gladly, that was achieved.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eduan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie lekker gekuier, sal enige dag weer daar oornag. Ons het 'n baie lekker tyd gehad. Plekkies is netjies en skoon. As ek iets sou verander, is dit die aankomstyd wat 6 uur is, net verander na 7 uur op 'n Vrydag a.g.v. verkeer. Ek stel die plek gerus voor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nic
Go 2 Chalets Loskopdam
Goeiedag Eduan, Dankie vir julle besoek en terugvoer. Ons oorweeg alle versoeke gunstig na 18:00, en het u geen fooi aangeslaan nie, maar ons sal u voorstel sterk oorweeg.

William H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie rustig. Baie lekker gebly en dit was rustig en so lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nic
Go 2 Chalets Loskopdam
Hi William - dankie vir julle ondersteuning en ons is bly julle het die rustigheid geniet.

Mario S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Die bestuurder en sy vrou is wonderlike mense, hoor! GAAF EN BEDAGSAAM. Ons het baie lekker gebly. Als was skoon en gerieflik. 'n Mens moet net als saamvat jou eetgoed aangesien Loskopdam 4 km van daar is en dan daar by die winkel gaan koop. Anders is Groblersdal so 20 km van daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nic
Go 2 Chalets Loskopdam
Mario - baie dankie vir julle ondersteuning asook die mooi resensie - waardeer!

Susan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Our stay was really good, it was a home away from home. Our stay was enjoyable. The place was neat, comfortable and clean. Sonia and Nic were accommodating and friendly and constantly interacted with us to check on how we were doing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nic
Go 2 Chalets Loskopdam
Hi Susan, thank you for your support and review. We are pleased that you enjoyed your stay.

Emsie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2025

Natuur vry. Ons het lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Nic
Go 2 Chalets Loskopdam
Dankie Emsie vir julle ondersteuning en resensie. Julle is altyd weer welkom.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Nic Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 243

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 790
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 790
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N11 Plot 73, Across from Kranspoort Vakansiedorp, Loskopdam, 0450, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b708da0d4c9a0555880d2450f22510c3b0036f545a5c0fd5f55634c15f308e6fd3b45360b8eaea29adb722a79fba0603c71?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 141 5 1 4 N11 Plot 73 Across from Kranspoort Vakansiedorp 0450 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.438189639083 29.420876380288

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang