Successfully reported

Goba Lodge & Rest Camp

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Michelle G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Beste kliënte diens. Wil net baie dankie sê vir julle moeite. Eerstens het ek die verkeerde datum geboek. En julle het dit sonder moeite vir ons reg gemaak. En toe het ons anyway later gery as wat ons moes en kon toe nie by julle oorslaap nie, maar julle het nog steeds aangebied om ons verblyf vir ons weer aan te pas. Baie dankie. Ons sal definitief sorg dat ons volgende keer by julle oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nuala M
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Exceptional. Everything about Goba Lodge was exceptional. The service was warm and extremely professional, the grounds and accommodation were beautifully maintained. The rooms were spotless and there was thoughtful attention to detail, including water in the fridge, mosquito repellent, a good choice of tea and coffee. The food was fresh and tasty and the portions were generous. We wished we had an extra day available as we would have spent it here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne D
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2025

Skoon, netjies en vriendelike diens. Baie lekker stop gewees oppad Maun toe in Botswana.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mariki N
1 nag Saam met vriende
3.6
Sep 2025

Onnodig, onsmaaklik. Die plek was skoon en netjies. Ons het gereis van af Walvisbaai af waar ons 'n week gebly het, en het vleis oor gehad wat ons gedink het ons sal dit daar by die lodge braai. Ons het twee dubbelkamers bespreek, dus was daar nie eetgerei beskikbaar nie. Ons het toe ontvangs in kennis gestel dat ons graag wil braai, waarin hulle aanvanklik gesê het daar is nie 'n probleem nie. Ons wou net 'n bak en eetgerei gebruik. Die bestuur kom toe so 'n halfuur later by ons kamer aan en lig ons in dat as ons die braai geriewe wil gebruik, moet ons R500 betaal om dit te huur. Ons het al die ander goed gehad, selfs ons eie braaier. Dit het 'n bitter smaak in my mond gelaat. Daar was niemand by die braai geriewe nie, en ek dink dit is uiters swak.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Goba Lodge & Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
R 1 420
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 420
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 420
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elim Street, Plot 769, Gobabis, Omaheke
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf539991b6cc2f4300ea92b92599cd8a5fe007a17b936b46f8d4f72ec5ad92c2f524e051aac5efdba7e030f1a19efc58e03a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 420 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Elim Street Plot 769 Omaheke 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -22.448566783321 18.955929757989

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang