God's Grace
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Halfpadsylyn, Rietgat Farm, Lichtenburg, 2740, Noordwes
- Vanaf R990 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
God's Grace bied gaste 'n rustige wegkruipplek, 14 km vanaf Lichtenburg af van die R503, en is gemaklik gemeubileer om tot 2 persone te akkommodeer.
Geleë in 'n goed onderhoude tuin, het die eenheid 'n privaat ingang en is gemeubileer met 'n koninggrootte bed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort en 'n toilet.
Wi-Fi-toegang is beskikbaar en die eenheid beskik oor 'n TV met 'n internetverbinding om toegang tot Netflix te verkry. 'n Mikrogolfoond, 'n yskas, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe is in die eenheid beskikbaar.
Die eenheid maak oop na 'n onderdak patio, en buitebraaigeriewe, sowel as onderdakparkeerplek, word voorsien. Die eiendom is toegerus met 'n alarm, is omhein en toegang word verkry deur 'n elektriese hek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Erns Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 11
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Halfpadsylyn, Rietgat Farm, Lichtenburg, 2740, Noordwes
- Gaste dink God's Grace het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Halfpadsylyn, Rietgat Farm, Lichtenburg, 2740, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang