Goedehoop Gastehuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 50 Goedehoop Cresent, Jim Fouchepark, Welkom, 9460, Vrystaat
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Goedehoop Gastehuis bied goed gemeubileerde en gerieflike oornagverblyf aan gaste in Jim Fouchepark, Welkom. Die eienaars woon op die perseel, maar gaste word steeds privaatheid gegun.
Verblyf is beskikbaar in 2 individueel gemeubileerde kamers. Die dubbelkamer is binne die gastehuis geleë en die luukse kamer is apart van die gastehuis en het sy eie privaat ingang. Albei kamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Boonop het die kamers ook 'n platskerm-TV en 'n lessenaar, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt en aandete is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste en kan in die gedeelde eetkamer geniet word. Onderdakparkeerplek is beskikbaar vir gaste.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 50 Goedehoop Cresent, Jim Fouchepark, Welkom, 9460, Vrystaat
- Gaste dink Goedehoop Gastehuis het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 50 Goedehoop Cresent, Jim Fouchepark, Welkom, 9460, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang