Goedehoop Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Piet Retief Street, Zeerust, 2865, Noordwes
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Goedehoop Gastehuis is in die dorpie Zeerust in die Noordwes-provinsie geleë. Zeerust is 'n gerieflike oornagplek vir gaste wat op die N4 verby Groot Marico reis op pad na Botswana. Goedehoop Gastehuis is gerieflik geleë in 'n rustige en ontspanne woonbuurt in Zeerust, stapafstand van winkels en restaurante af.
Die gastehuis bied 'n keuse van luukse kamers en begrotingskamers. Elke kamer beskik oor en suite-geriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Heerlike ontbyt is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra fooi.
Goedehoop Gastehuis bied hartlike gasvryheid en hoë standaarde teen billike pryse.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Adel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 67
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 13 Piet Retief Street, Zeerust, 2865, Noordwes
- Gaste dink Goedehoop Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Piet Retief Street, Zeerust, 2865, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang