Successfully reported

Goedemoed Farmhouse

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Mari H
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Heerlik! Ons was 'n groot groep van 18 wat saam kom bly het vir ons kinders se tennistoernooi. Ons is spyt dat ons nie bedags meer by die plaas kon wees om dit te geniet nie! Prágtige omgewing, huis en woonstel baie goed ingerig met alles wat mens nodig het! Heerlike braai- en kuierarea en swembad! Alles was baie skoon en netjies! Julle sal ons vir seker weer sien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan M
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

It was fun. We had a lovely time. We could also travel with our dog and the accommodation was neat and the pool was clean. We had a walk on the property and saw the springboks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Firdaus R
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Absolutely stunning place. The host was very responsive and accommodating. Breathtaking mountain views, as well all around. We definitely will return in future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keenan B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jun 2025

Great value for money. The place and view were amazing; the mountains just look so unreal. The braai area is a nice place to chill, and the pool is great. I just wish there was a hot tub or something for the winter period.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joy A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Beautiful and relaxing stay. We really enjoyed our stay at the Goedemoed Farmhouse. There was plenty of room and we loved the spacious kitchen. The dishwasher was a great addition. The secure property gave us peace of mind for our two labs, who had a ball.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska F
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Rustig en gemaklik. Huis is baie ruim en bied genoeg spasie vir 'n groot groep. Die kombuis is volledig toegerus en absoluut alles wat nodig is, was beskikbaar. Die lapa by die swembad bied 'n heerlike buite kuier area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gurthwin B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2024

Dit was goed vir die siel. Ons het lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryan L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Relaxed, beautiful, refreshing. The accommodation was beautiful with the outdoor lapa making for a wonderful area for entertainment and enjoying the company of family and friends. We will be back when we can use the pool as well. A restful space for enjoying some time away from the beaten path. Will definitely recommend this to other friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus R
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Okt 2023

Lekker stil en rustig met 'n groot tuin en lapa. Die huis is so 15 km buitekant Montagu, so dit is die ideale plek as jy rus en stilte soek. Daar is 'n heerlike swembad met 'n groot braai en lapa. Dit is 'n goeie plek vir 'n klomp vriende of familie om te geniet. Die grasperk is baie groot.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simon F
Kort verblyf
5.0
Nov 2022

Little oasis in the mountains. What a relaxing place, very comfortable and quiet, with room for everyone. The lapa is great for a lekker braai and a bit of a party, the pool cool and refreshing. The kitchen is super well-equipped, and the A/C in the lounge is very welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Laetitia Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 132

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 11 610
per nag, vir 18 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 11 610
per nag, vir 18 mense
Vanaf
R 11 610
per nag, vir 18 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goedemoed Farm/Die Kloof, Off the R318, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f4e407396b6433552e84cb3873165ad475858c6edcf156b7f5a858ac1acc62d31113a084d1adea5483468f86598cd979896?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R11 610 per nag, vir 18 mense 32 5 1 5 Goedemoed Farm/Die Kloof Off the R318 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.703446 20.00397
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang