Successfully reported

Goedereede Guest Farm Dam Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Dinet H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Gemaklik, tuis, salig. Perfekte ligging. Stil langs die dammetjie tussen die pruimboorde. Mooiste sonsak oor die berge. Rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nazleen W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Amazing. Our stay was fantastic. Felt like a second home. The views, the cottage was great and clean. It's definitely a next time. Having the farm all to ourselves with no other guests was great, I must say. Thank you very much to Mrs C.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michele G
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

A peaceful spot to unwind and relax. The dam cottage was a beautiful, quiet spot. Everything was clean and crisp. The kitchen had everything I needed. Sunsets over the dam were an absolute treat. I took a lovely walk down to the river through the fruit orchards.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

A tonic for the soul. Lovely country getaway to rest and recharge. Awesome views of the valley and mountains with ducks on the pond and plenty of birdlife.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vicaela G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Beautiful and peaceful. 10/10 - Really amazing stay! Beautiful scenery and cottage! (Exactly like the pictures) Safe parking, pool for those summer days and plenty of space for romantic walks. Convenient location just outside town, so it's extremely peaceful. Wonderful host! Would stay again .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Noel O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Beautiful stay. Great, lovely stay. Very peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kendra H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Simply! Fantastic stay! Received a warm welcome from lovely Hester, who showed us to our cottage. It was well equipped with everything needed for a comfortable getaway. Also neat and clean, with good quality linen and a comfy bed. Great views from our cottage - at any time of the day! We enjoyed lazing at the pool, surrounded by the beautiful gardens. Can't wait to go back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marguerite O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Waarde vir geld en lekker rustig. Baie rustig en stil. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laremy L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Baie lekker en rustig. Baie mooi plek en lekker op die dam. Heerlik op die stoep gesit met sonondergang en 'n klomp vis gevang. Hele boks pruime ook gekry. Enigste negatiewe punt: Die stortdeur maak nie toe nie—hoekom is dit nie reggemaak nie? Dit moes sekerlik al opgemerk gewees het deur die skoonmakers en vorige gaste. Die toiletbril was 'n totale flop—heeltemal skeef en los. Misleidende foto's op die webtuiste. Die swembad is 'n privaat swembad wat jy kan gebruik op die eienaar se werf, en dit voel asof iemand deur die venster vir jou kyk. Het dit dus nie gebruik nie. Die mooi lapa op die dam is ook privaat eiendom wat jy nie kan gebruik nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Christine
Goedereede Guest Farm Dam Cottage
Hi Laremy, baie dankie vir julle kuier op die plaas. Ek is jammer jy het nie onmiddellik die stortdeur en toilet aangemeld nie, want ons sou dit dadelik reggemaak het. Soos ons noem aan alle gaste wanneer hulle inboek en ook adverteer, is die swembad vir alle gaste se gebruik. Dit is in die tuin naby die Rondawel Cottage en Garden Cottage geleë. Baie bly jy het die pruime van die plaas geniet. Groete

Felecia G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Twee dae was te min! Dit was baie rustig, met die berge in die agtergrond en die dam en eende op die water. Ons sal beslis weer wil gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 119

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goedereede Guest Farm, Goree Road, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d9ecb7d7e1cb60301a12b4889ed11301098760f4f6a63dffe8cc8cb239fb28bd94110239c9c7232378a443647132e810d16?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Goedereede Guest Farm Goree Road 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8197535 19.8016473

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang