Successfully reported
+22

Goedereede Guest Farm Rondawel Cottage

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Goedereede Guest Farm, Goree Road, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Goedereede Guest Farm Rondawel Cottage is 9,8 km buite Robertson op 'n skilderagtige vrugteplaas geleë. Dit is langs die Breederivier en omring deur majestueuse berge en fynbosbedekte heuwels. Dit is 'n werkende vrugteplaas waar gaste kan deelneem aan die oes en die vrugte kan geniet.

Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n elektriese komberse en 'n verwarmer, en alle beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die kothuis beskik oor 'n TV met DStv en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf. Veilige parkeerplek en komplimentêre WiFi is beskikbaar. Braaigeriewe is beskikbaar en braaihout word ook voorsien.

Daar is ook 'n groot swembad vir gaste om te geniet. Goedereede bied 'n wye verskeidenheid ontspannings- en aksie-aktiwiteite soos visvang, voëlkyk, voetslaan, perdry en fietsry.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 101 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Mariska T
Saam met lewensmaat
5.0
Baie onspanend. Dit is 'n wonderlike plekkie en is baie gerieflik. Sal die plekkie aanbeveel.
Okt 2025
Elmien J
Saam met lewensmaat
5.0
Uit die boeke gewees. Dit was 'n fantastiese plekkie.
Des 2024
Willie En Elna B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige verblyf en goed geleë om die Robertson vallei te verken. Ons het in Die Dam cottage gebly en was baie tevrede. Pragtige uitsig met 'n geriefli...
Sien meer
Des 2024
Martha N
5.0
'n juweel in Robertson. Fantasties! Christine is 'n wonderlike gasvrou en alles was uitstekend. Definitief 'n 5 ster plek.
Sep 2024
Teresa A
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende verblyf in 'n pragtige omgewing. Dit was 'n pui wegbreek. Ons was bespreek vir die rondawel, maar was deur die gasvrou na die Damhuis gesk...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 119

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Goedereede Guest Farm, Goree Road, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Goedereede Guest Farm Rondawel Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Goedereede Guest Farm, Goree Road, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa56b3bc263b197fd0bba6fdcbd5b0fb2b7f52ee4b52247611a4cbe4274a4670cf0a5d44c85ac1460a8cf87e08307b632a8f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 101 5 1 5 Goedereede Guest Farm Goree Road 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 11:00 -33.819463530423 19.801086187363

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang