Goedereede Guest Farm Rondawel Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Goedereede Guest Farm, Goree Road, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Goedereede Guest Farm Rondawel Cottage is 9,8 km buite Robertson op 'n skilderagtige vrugteplaas geleë. Dit is langs die Breederivier en omring deur majestueuse berge en fynbosbedekte heuwels. Dit is 'n werkende vrugteplaas waar gaste kan deelneem aan die oes en die vrugte kan geniet.
Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n elektriese komberse en 'n verwarmer, en alle beddegoed en handdoeke word voorsien.
Die kothuis beskik oor 'n TV met DStv en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf. Veilige parkeerplek en komplimentêre WiFi is beskikbaar. Braaigeriewe is beskikbaar en braaihout word ook voorsien.
Daar is ook 'n groot swembad vir gaste om te geniet. Goedereede bied 'n wye verskeidenheid ontspannings- en aksie-aktiwiteite soos visvang, voëlkyk, voetslaan, perdry en fietsry.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 119
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Goedereede Guest Farm, Goree Road, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink Goedereede Guest Farm Rondawel Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Goedereede Guest Farm, Goree Road, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang