Goederus Guest Farm
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 10 Jun 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm C21, Sterkspruit Road, Schoemanskloof, 1331, Mpumalanga
-
Vanaf
R1 400R934 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Goederus Guest Farm bied selfsorgverblyf op 'n klein makadamianeut-plaas in die Schoemanskloofvallei. Dit is die ideale basis vir gaste wat Mbombela (Nelspruit), Witrivier, Sabie, Graskop, Hazyview en Kaapsehoop besoek en dien as 'n gerieflike halfpadmerk vir diegene wat tussen die Krugerwildtuin en Mosambiek reis.
Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorgkothuise, Essenhout en Loerie. Essenhout het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer. Loerie het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die badkamers het 'n bad of stort, toilet en wasbak. Albei kothuise het hul eie kombuis- en leefareas.
Daar is 'n gemeenskaplike swembad, gratis WiFi en nog kampeerplekke op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Kobus Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 13
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Farm C21, Sterkspruit Road, Schoemanskloof, 1331, Mpumalanga
- Gaste dink Goederus Guest Farm het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm C21, Sterkspruit Road, Schoemanskloof, 1331, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang