Successfully reported

Goedheid & Guns

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Kallie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Ons het dit as 'n perfekte netjiese en skoon plekkie ervaar. Goeie waarde vir geld. Baie netjiese, skoon en gerieflike plekkie. Stil en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Een van die beste plekke en hoogs aanbeveel. Baie mooi, stil en rustige plekkie weg van stadslawaai. Alles was goed en reg, en die eienaar was baie behulpsaam. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mathilde S
1 nag
4.8
Aug 2025

Very pleasant for a one night stay-over. A very pleasant stay, the accommodation is clean, the bed is comfortable, a small couch to relax on, a kitchenette and bathroom, coffee, rusks, all there. The car is parked outside your door, and there is a small braai area. It is a quiet area; you hear bird calls, and there is no view of the sea or the mountains. The little flat abuts the owner's garage; you may hear activity there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Baie lekker en rustig. Ons het baie baie lekker gebly by Nic en Nora, dit was so rustig en stil by hulle. Baie vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Gerieflik, veilig en netjies. Nora en Nic, baie dankie vir julle vriendelikheid. Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is gerieflik, veilig en baie netjies. By die lughawe vir skydive.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Casper W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Heerlik. Veilig en rustig. Was baie mooi en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Goeie waarde vir geld. Baie rustige omgewing, voel soos plaas, maar glad nie ver van die dorp nie. Eienaar, Nic, is baie hulpvaardig. Baie veilig en geen load shedding!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla T
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2019

Vars, skoon, netjies en baie gasvry en bedagsaam. Dit is alles wat ek wou gehad het en meer. Net groot genoeg met net genoeg ruimte en spasie vir die twee van ons. Brood aan altwee kante gebotter. Die bos en natuur aan die een kant, die see aan die ander. Wat meer kon ek vra. Ek sal beslis weer van die akkommodasie gebruik maak. Ek kan hulle met liefde aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nic Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Nagtegaal Street, Aalwyndal, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQoPS4YPTXma83DD8PXiRmMES2hOd1G6Spym7NqwWUu72jl7iQ1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 35 Nagtegaal Street Aalwyndal 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.151575178287 22.063100003484

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang