Successfully reported

Goedheid en Guns

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Kobus J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Tuis weg van die huis. Baie lekker leefhuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

'n Baie lekker wegbreek in 'n rustige omgewing. Ons het baie lekker gebly met ons Rottweiler met die naam van Meneer. Die huis was goed toegerus (die beste wat ons nog beleef het) en die werf was omhein en dus veilig vir Meneer. Ons is vriendelik ontvang en was dadelik op ons gemak. Ons kon heerlik flieks kyk op Netflix en YouTube en sommer net heerlik ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Lafenis vir die siel. Ons het baie lekker gebly en gerus in die stilte van Rosendal. Die huis is pragtig en is baie goed ingerig. Die gasvryheid was tops, ons het dit baie geniet. Ons sal beslis weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Perfek! Wonderlike plekkie in die hoofstraat naby alles. Baie vriendelike verwelkoming en het al die benodighede reg en gereed. Die stoep en swembad bring net nog bonuspunte! Definitief die kuier werd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke R
1 nag Gesin met tieners
4.8
Apr 2025

Voel soos jou eie huis! Mooi en rustige dorp. 'n Bucket-list item! Baie lekker, rustig, alles netjies en skoon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quintin V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Baie lekker gebly. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla V
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Ons verblyf by Goedheid en Guns was fantasties. Ons verblyf by Goedheid en Guns was fantasties! Die plekkie was pragtig skoon en baie netjies, met alles wat ons nodig gehad het vir 'n gemaklike verblyf. Die swembad was 'n heerlike bonus – perfek om in af te koel en die rustige atmosfeer te geniet. Die gasvrou was uiters vriendelik en hulpvaardig, wat ons dadelik tuis laat voel het. Ons sal hierdie plek beslis enige tyd weer besoek en sterk aanbeveel vir enige iemand wat op soek is na uitstekende verblyf. Baie dankie vir 'n wonderlike ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian W
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Des 2024

Great service. Excellent communication.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bradley; Soekie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mei 2024

Heerlik rustig. Die mense van Rosendal is baie vriendelik en verwelkomend! Ons het lekker gebly. Alhoewel ons in 'n koeler tyd van die jaar daar was, is dit jammer die swembad was nie in 'n werkende toestand nie. Blyplek is lekker sentraal geleë en stap-afstand van als.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Emmarencia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 398 Van der Merwe Street, Rosendal, 9720, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA124239bbefc2f8065a70f31bfe893aec596fa21ffce8b19b82779d72399e2a136622ce607d291e3d22b62e0cdc384e05bfa3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 398 Van der Merwe Street Rosendal 9720 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.505428352293 27.930971949074
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang