Goedehoop Guestfarm
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R1200 Goedhoop Farm, Heilbron, 9650, Vrystaat
- Vanaf R6 900 per nag, vir 12 mense
Beskrywing
Goedhoop Guestfarm is 'n bekoorlike selfsorgplaashuis in Heilbron, Vrystaat wat as 'n stukkie goud beskou kan word.
Dié plaashuis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 5 slaapkamers. Dié plaashuis het slaapplek vir 12 gaste en beskik oor 5 slaapkamers. Kamer 1 het 2 driekwartbeddens met 'n volledige badkamer oorkant die kamer. Slaapkamer 2 het 'n kombuisie, 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Kamer 3 het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Kamer 4 het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Kamer 5 het 2 driekwartbeddens, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Vir bykomende badkamergeriewe is daar 2 ekstra storte in die Lapa.
Die plaashuis beskik oor twee leefareas, een vir vermaak met 'n TV met DStv-kanale, terwyl die tweede leefarea gemaklike sitplek het. Gaste kan hul maaltye in 'n aparte eetarea geniet met gemaklike sitplek vir 8 gaste. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstoof, oond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die Lapa spog met vermaaklikheidsfunksies wat 'n pooltafel en braaigeriewe insluit.
Aktiwiteite op die perseel sluit wynproe in die geskiedkundige wynkelder, wildritte en voëlkyk in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Alta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- R1200 Goedhoop Farm, Heilbron, 9650, Vrystaat
- Gaste dink Goedehoop Guestfarm het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R1200 Goedhoop Farm, Heilbron, 9650, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang