Golden Casa
Beskrywing
Eenheid 6 bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en toilet. Die eenheid het ook 'n goed toegeruste kombuisie met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, lugbraaier, skottelgoedwasser, ketel en 'n klein eenplaatstoof. Basiese gereedskap en kookgerei word voorsien, asook gratis tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Elke eenheid bied akkommodasie vir 'n maksimum van 2 gaste. Geen ongeregistreerde gaste of besoekers word op die eiendom toegelaat sonder vooraf goedkeuring nie.
Stiltye word gehandhaaf van 22:00 tot 07:00. Wees asseblief te alle tye bedagsaam teenoor ander gaste en bure.
Rook is streng verbode binne die kamers.
Rook word slegs in aangewese buite-areas toegelaat.
Troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie.
Elke eenheid is toegerus vir ligte selfsorg. Los asseblief die kombuisarea skoon en netjies na gebruik.
Vir u veiligheid en sekuriteit, sluit asseblief u eenheid wanneer u vertrek. Bewakingskameras is in werking in gemeenskaplike areas. Ons aanvaar geen verantwoordelikheid vir die verlies of skade aan persoonlike items nie.
Een veilige, onderdak parkeerplek word per eenheid voorsien.
Gaste sal verantwoordelik gehou word vir enige skade aan die eiendom of meubels.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

1 x Kinderbank vir 1

Bad, Toilet

- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Wilge Street, Mokopane, 0601, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang