Successfully reported
+62

Golden Impalas Bush Resort

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 63-65, Klipdrift, Dinokeng Game Reserve, Hamaanskraal, 0400, Gauteng
  • Vanaf R7 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Geleë in die Dinokeng-wildreservaat, bied Golden Impalas Bush Resort 'n restaurant, kroeg en gratis WiFi regdeur die eiendom.

Die verblyf bestaan uit 8 kamers, met 'n keuse tussen die Deluxe Villa en die Deluxe Suite. Die pragtige, luukse Deluxe Villa bestaan uit 'n ruim slaapkamer met 'n gemaklike koninggrootte bed, 'n gerieflike kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n ruim badkamer met 'n hoekbad, toilet en wasbak. Dit spog ook met 'n uitsig oor die bosveld.

Die luukse Deluxe Suite is baie ruim en bestaan uit 'n slaapkamer met 'n koninggrootte bed, 'n lessenaar en 'n ingeboude klerekas. Die en suite-badkamer het óf 'n hoekbad óf 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.

Gaste kry veilige, privaat parkering op die perseel.

Besoekers wat kies om afgeleë wildparke te besoek, moet dikwels baie dae van hul kosbare vakansietyd reis. Die Dinokeng-wildreservaat is die enigste Groot 5-wildreservaat wat in die noorde van die malariavrye provinsie Gauteng geleë is en is slegs 'n uur se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en Johannesburg, en slegs 35 minute se ry vanaf Pretoria.

Golden Impala Bush Resort beoog om 'n intieme, luukse boetiekhotel te ontwikkel wat in die pragtige Afrika-bos geleë is, en ook 'n wonderlike restaurant en kroeg bied, alles om nie meer as 30 spesiale gaste op 'n slag te akkommodeer nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Wildritte
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Ligging

  • Plot 63-65, Klipdrift, Dinokeng Game Reserve, Hamaanskraal, 0400, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 7 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 7 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 63-65, Klipdrift, Dinokeng Game Reserve, Hamaanskraal, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0d4a11a8cbf110fcb4d590187c415cb3c24313fc47f227d885f711501bddb4c330cf04697ba1c5bcd5f0b0e9af31d0a8427?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 100 per nag, vir 2 mense Plot 63-65, Klipdrift Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.362767384539 28.362364768982

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang