Successfully reported

Goldensunset Dirk se Huisie

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Alma H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Peaceful, beautiful, starlit, cute, amazing, cozy. Wonderful stay, amazing location. And really nice hikes in the area! Starlit sky, lovely braai area. Kitchen well equipped. We felt so rested and rejuvenated when we left again. Also, really nice wine tasting on the neighbouring farm. The road conditions were fine as we reached the farm quite easily with a small rented vehicle. Just make sure your electronics are charged in advance as there's no electricity (there are lights though and cooking facilities). And Elzette does send you a list of things to bring along, but remember your bedding is not just a good-to-bring, it's essential you bring your own (pillow and blankets) and I'd highly recommend a few extra lights (torch). Elzette is really good at communicating this to you though, she's really accommodating and willing to help you out! We'll be back, this place was so cute and we really loved it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rustig, salig, ontspannend! Dit was lekker rustig en ons het so lekker ontspan. Heerlik koel binne die huis met alles wat mens sal nodig kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robin G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2025

Diamant in die natuur. Wonderlike wegbreek in die hart van die natuur. Fotos kan nie die volle prent gee van die pragtige omliggende natuur nie. Die staproete langs die rivier was baie pret om saam met die kinders die rotse en verskillende terreine te gaan verken! Sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Lieflike ligging en eenvoudige maar skoon en smaakvolle huisie. Die ligging is onverbeterlik. Ons het baie lekker gebly, hoewel dit meestal gereën het en ons nie veel kon stap nie. Ons het lekker gebraai op die stoep, boeke gelees en ons verstom aan die stilte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Erika O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

Beeldskone berg-omgewing. Die huisie is klein, maar silwerskoon en pragtig geleë. Stap reg agter die huis op na die pragtige watervalle en verder of gaan stap meer gelyk in die boorde. Stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Petrus R
Kort verblyf
4.8
Jul 2023

Wonderlike uitspan weg van alles wat jou kan inmeng. Pragtige area. Die laaste 2 km van die pad is nie vir motors nie. Beveel hoë grondvryhoogte voertuie aan, verkieslik iets soos 'n bakkie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 2 200
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 16:00
  • Adres: Looprivier, 40 km from Citrusdal, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd152594c2c0ce3a9ffee63f9e956ada4d89658eb334fa02f3f2bae9a725df81d791d6fed0ef44976f4b6c67bc8bffd51489?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 6 mense 6 5 1 5 Looprivier 40 km from Citrusdal 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-19:00 16:00 -32.398917 18.835478
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang