Successfully reported
+28

Goldfields Gardens Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 71 Larkspur Avenue, Virginia, 9430, Vrystaat
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Goldfields Gardens Guesthouse is in Virginia in die hartjie van Goldfields, net 19 km vanaf Welkom.

Hierdie gastehuis het pragtige tuine en fonteine en daar is ’n swembad.

Gerieflike verblyf word in 8 gastekamers gebied en elke kamer bied ’n uitsig oor die swembad of tuin. Elke kamer het ook ’n TV met sekere DStv-kanale en lugversorging. Daar is ’n verskeidenheid kamers om van te kies.

Ontbyt word daagliks bedien en ander etes kan by die kombuis teen ’n ekstra koste bestel word. Personeel is 24 uur ’n dag op die perseel beskikbaar.

Die gastehuis het ’n lieflike braai-area en daar is ’n sitarea vir gaste om in te ontspan.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Restaurant op die perseel

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Mj V
Saam met lewensmaat
5.0
Troue. Baie netjies, skoon en gasvryheid.
Jul 2025
Antonie M
Besigheidsreis
5.0
Great offering. Friendly reception, clean and spacious room. Would definitely return.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Renier C
5.0
Het baie lekker gebly. Kamers is baie skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly en was baie vriendelik verwelkom. Ons het in drie kamers gebly en di...
Sien meer
Des 2024
Belinda L
Saam met lewensmaat
5.0
Die ruim kamer het alles gehad wat ons nodig gehad het. Ons het regtig baie lekker gebly in ons ou tuisdorp. Die gasheer doen werklik baie moeite vir ...
Sien meer
Apr 2024
Theresa T
Besigheidsreis
5.0
Heerlik gewees. My man en een van sy kollegas het oorgeslaap. Dit is die tweede keer wat hulle daar oorslaap en elke keer goeie diens gekry.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Steyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 71 Larkspur Avenue, Virginia, 9430, Vrystaat
  • Gaste dink Goldfields Gardens Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 71 Larkspur Avenue, Virginia, 9430, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9605e4d8771731f6c4350c290a6ed5d0e4d96ee951bf2e87da0e3bc6d7bbb2448fd5fd6ea0052b70fc7d825a5c21203cf856?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 71 Larkspur Avenue Virginia 9430 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.10245635986 26.858311496929

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang