Successfully reported

Golf View Guest House

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Rosanne H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Comfortable, safe and clean. A great stopover on route to Cape Town in this interesting historical town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Gerieflik, skoon, netjies. Ons het heerlik gebly en die stoep met die braai baie geniet. Dit is 'n pragtige area, wat ons hoop om in die toekoms meer te verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Netjies en skoon, alles wat jy nodig het. Baie mooi plekkie, goed uitgerus na 'n lang reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Jul 2025

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Tertia V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2024

Netjies, gerieflik en skoon. Die plekkie was netjies, bed en kussings gerieflik en die kombuis goed toegerus. Dat dit troeteldiervriendelik is, is 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Charmaine C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Huislik. Goeie diens. Netjies. Dit was 'n heerlike groot plek met 'n stoepie en braaiplek. Al die nodige eetgerei was daar. TV met al die kanale. Ons kon lekker ontspan na 'n lang dag op die pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arnold M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Was defnitief te kort. Sal volgende keer langer wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gisela O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

It was a perfect stay with a 2 year old and two staffies. They had a safe outdoor space to run around in. Braai area was great, kitchen fully equipped. Very suitable for our needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mornay V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Baie rustige omgewing. Baie tevrede. Geen klagtes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Anna C P Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 336

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 980
per nag, vir 1 mens

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R 980
per nag, vir 1 mens
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Zwartberg Street, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7MQMRXFNzix4BcUi7TMgknAYdV4fCBrocJ4KMuyK1S7visQGB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 1 mens 71 5 1 5 33 Zwartberg Street Laingsburg 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.1943362 20.8581577
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang