Successfully reported
+20

Golf View Guest House

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Zwartberg Street, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Vanaf R980 per nag, vir 1 mens

Beskrywing

Golf View Guest House is 1 van die 4, historiese huise wat die 1981-vloed deurstaan het, en is in 1898 in Laingsburg gebou. Hierdie eiendom is langs Laingsburg Gholfklub geleë.

Verblyf by Golf View Guest House bestaan uit 3 individueel versierde eenhede; elk geleë in die goed versorgde tuine van die eiendom. Dié eenhede het slaapplek vir 1 tot 3 persone en elke eenheid het 'n kombuis met 'n yskas, 'n stoof, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Daarbenewens; elke eenheid het WiFi, lugversorging en 'n TV met óf plaaslike óf sekere DStv-kanale. Elke eenheid het ook 'n privaat houtbraai-area vir gaste om te gebruik.

Veilige parkeerplek met 'n sekuriteitswag aan diens is op die perseel beskikbaar. Golf View Guest House is ook naby 'n paar winkels, koffiewinkels en restaurante in die dorp.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Anna C P Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 336

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 33 Zwartberg Street, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Gaste dink Golf View Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 980
per nag, vir 1 mens

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R 980
per nag, vir 1 mens
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Zwartberg Street, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7MQMRXFNzix4BcUi7TMgknAYdV4fCBrocJ4KMuyK1S7visQGB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 1 mens 71 5 1 5 33 Zwartberg Street Laingsburg 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.1943362 20.8581577
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang