Successfully reported
+46

Golfers Villa Oubaai

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oubaai Golf Estate Resort, Village Heights, Unit 59, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Golfers Villa Oubaai is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op 'n luukse gholflandgoed in Heroldsbaai, George.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2,5 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n aparte toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met 'n kaggel.

Dit lei na 'n stoep met sitplek, 'n braai en 'n uitsig oor die pragtige landgoed. Gaste het toegang tot 'n gimnasium, restaurant en die gholfbaan.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Albertus K
Saam met lewensmaat
5.0
Die villa in Oubaai bied alles aan wat ons geniet om te ontspan. Goeie blyplek op 'n pragtige natuurskoon omgewing om lekker te stap, uitsigte te geni...
Sien meer
Jan 2025
Paul L
Saam met vriende
5.0
Netjiese rusplek, goed toegerus en mooi omgewing. Het baie lekker gebly.
Nov 2024
Camia H
Gesin met tieners
4.8
Veilig, stil, mooi, gerieflik. Baie lekker gebly. Absoluut waarde vir geld.
Apr 2025
Mart-marie D
Gesin met klein kinders
4.8
Heerlike wegbreek naweek in Oubaai. Ons het 'n heerlike wegbreek naweek in Oubaai gehad. Die Golfers Villa het alles wat mens nodig het vir self-cater...
Sien meer
Feb 2025
Laremy L
Saam met lewensmaat
4.6
Wonderlik mooi op die gholfbaan. Baie mooi plek met alles wat jy nodig het, moes net toeknyp rooster koop (eie keuse). Daar is paar plekke waar plek b...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Calie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 84

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Oubaai Golf Estate Resort, Village Heights, Unit 59, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Golfers Villa Oubaai het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oubaai Golf Estate Resort, Village Heights, Unit 59, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf7991ac4c9cc5b9aa757d85683e630720130afb699b3d7115ed6de2d21ce07f919835e1906174b1f289296e9030d2196735?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Oubaai Golf Estate Resort Village Heights, Unit 59 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.046366931652 22.409685302724
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang