Disa Lekka Plek
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Disa Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Vanaf R3 100 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Disa Lekka Plek is 'n selfsorgvakansiehuis vir tot 8 mense in Struisbaai.
Die ruim huis beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet, en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en toilet. Gerieflikheidshalwe word linne en badhanddoeke voorsien, en gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring. Die vierde, aparte badkamer het 'n bad, stort en 'n toilet.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die ontbytkroeg of etenstafel geniet word.
Gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV met DStv, 'n binnenshuise kaggel en WiFi-toegang. Die sitkamer maak oop op die patio met 'n ingeboude braai-area, en kan toegemaak word wanneer die weer sleg is.
'n KolKol-warmbad is beskikbaar vir gaste om te gebruik, en parkeerplek is beskikbaar. Troeteldiere kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.
Disa Lekka Plek is 700 m vanaf die strand en die hawe geleë, en Struisbaai bied verskeie doendinge soos visvang, kajakvaart, branderplankry en vlieërbranderry, walviskyk tussen Julie tot Augustus, en meer. Gaste kan ook die kort 4 km-rit na L'Agulhas neem om die Kaap Agulhas-vuurtoring, die Kaap Agulhas-vuurtoringmuseum te sien, of die verskeie staproetes in die omgewing te verken; Spookdraai-staproete of Rasperpunt-staproete.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Gustav Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 38
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 13 Disa Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Disa Lekka Plek het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Disa Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang