Successfully reported
+12

Gompou Straat 7

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Gompou Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Gompou Straat 7 is in Gariepdam geleë en bied gerieflik gemeubileerde selfsorgverblyf vir 'n groep of gesin.

Die verblyf bestaan uit die 7-slaapplek Gompou Huis en die 3-slaapplek Gompou Woonstel, en die eenhede kan apart of saam bespreek word vir 'n groep of gesin van 10 mense.

Die ruim Gompou Huis beskik oor 3 slaapkamers met dubbelbeddens en enkelbeddens, en 1 badkamer met 'n bad en 'n stort. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus en gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV. Die huis het 'n buitebraai-area en parkeerplek agter die palissade-heining is beskikbaar.

Die oopplan Gompou Woonstel is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en het 'n badkamer met 'n stort. Die kombuisie is toegerus vir selfsorg en die sitkamer is toegerus met 'n TV.

Gariepdam bied 'n verskeidenheid besienswaardighede soos bootvaarte, bergfietsroetes, perdry, kanovaart, voetslaan, voëlkyk en watersport.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 122 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.1
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Trudie B
Gesin met klein kinders
5.0
Gerieflik. Geen klagtes. Beddens baie gemaklik en lekker groot yskas.
Jan 2025
Wendy W
Saam met lewensmaat
5.0
Good. Very pleasant and clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Ferdie V
Saam met lewensmaat
4.8
Beskostigbare veilige oornag. Baie lekker gebly en geslaap.
Mrt 2025
Kotie K
Gesin met klein kinders
4.6
Gerieflik and funksioneel. Sentraal gelee en al die basiese geriewe was daar.
Jul 2024
Joan F
Saam met lewensmaat
3.2
Ons het die ruim huis tot ons beskikking gehad. Alles was in werkende orde. Die akkommodasie was aanvaarbaar.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 178

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 7 Gompou Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
  • Gaste dink Gompou Straat 7 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Gompou Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4Y2IwYWI0LTQ1OWItNGZkZC04MDdlLTBjNzgxNjQ5MjQxNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 122 5 1 4 7 Gompou Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.595186180861 25.493446687697
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang