Successfully reported
+45

Gondwana Game Reserve

Wildsplaas
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 62 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R327, Heuningklip Farm, Herbertsdale, 6505, Wes-Kaap
  • Vanaf R20 360 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Gondwana Game Reserve bied verblyf wat alle maaltye of sekere maaltye insluit en is op 'n privaat reservaat van 1000 hektaar geleë, sowat 64 km vanaf George Lughawe. Hierdie reservaat spog met 'n Groot 5-ervaring in die skadu van die asemrowende Langeberge en is 2 uur se ry vanaf verskeie besienswaardighede op die Tuinroete.

Verblyf is beskikbaar in luukse lodges, suites en glanskamptente, en daar is safari-verblyf in die Pioneer Trails-kamp.

Die Kwena-suites word saamgegroepeer en bied 'n uitsig oor 'n watergat. Dit is naby die hoofgebou en elke suite het 'n oopplan-uitleg en 'n en suite-badkamer. Daar is ook 'n dakvenster, 'n kleipot-kaggel, 'n aantrekarea, 'n kluis en tee- en koffiemaakgeriewe in elke suite. Gaste in hierdie suites deel 'n swembad en het toegang tot 'n sitarea, 'n kroeg, 'n bos-spa in 'n tent, 'n kuriowinkel en 'n binne- en buite-eetarea.

Die Bush en Fynbos Villas is privaat, losstaande lodges wat elk oor 3 of 4 en suite-slaapkamers en 'n sentrale, oopplan-leefarea en -kuierarea beskik. Elke villa spog met 'n privaat buitedek met braaigeriewe en 'n pragtige uitsig oor die reservaat.

Ulubisi House is die ideale verblyf vir oordeelkundige gaste en beskik oor 3 luukse en suite-slaapkamers, 'n sentrale leef- en kuierarea, en 'n privaat dek met 'n swembad en 'n uitsig oor die reservaat. Hierdie villa sluit 'n privaat sjef, 'n butler en 'n veldgids in.

Die Eko-tentkampe is ideaal vir glanskampeerders en bied programme van 3 of 5 nagte, met 'n reisplan wat 'n aantal wildritte, boswandelings en tyd in die natuur insluit. Elke struktuurtent is op 'n platform geleë en spog met 'n en suite-badkamer en 'n onderdakdek. Maaltye word in die gemeenskaplike tent bedien, waar die kombuis, sitarea, eetarea, onderdakdek en buiteboma en -eetarea ook geleë is. Daar is ook 'n ontspanningsarea met hangmatte en 'n swembad.

Die Pioneer Trails-kamp bied safari-verblyf in eksklusiewe, afgeleë tentkampe wat 2 volle dae se voetslaan insluit. Elke oppak-en-stap-kamp beskik oor 4 tente met en suite-badkamers en slaapplek vir tot 8 gaste, sowel as tente wat as 'n sitarea en eetarea dien. Tuisgemaakte, Afrika-geïnspireerde maaltye word voorsien en saam met koue drankies langs die kampvuur bedien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Wildritte
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Caroline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Off the R327, Heuningklip Farm, Herbertsdale, 6505, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gondwana Game Reserve het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 20 360
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 20 360
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 20 360
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 62 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R327, Heuningklip Farm, Herbertsdale, 6505, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d92ea01245d56070b4db34443ef1cc3dc363aed86397eb4431f8611528e310c0cefb0d3c142aae887112ea88f6b6b79318c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R20 360 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Off the R327 Heuningklip Farm 6505 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -34.07564737196 21.933596280418
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang