Successfully reported
+46

Gonubie Beach Retreat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Eighteenth Avenue, Gonubie, East London, 5257, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 450 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Gonubie Beach Retreat is in Gonubie, Oos-Londen, geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin sowat 300 m van die see af. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en kan tot 8 gaste op 'n slag akkommodeer. Die hoof-, tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die huis spog met 3 badkamers, waarvan 1 en suite is met die hoofslaapkamer.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Dit het ook 'n wasmasjien, skottelgoedwasser en tuimeldroër.

Die buitedek het 'n groot sambreel en sitplek vir 12 gaste om die buitetafel.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke asook 'n slim-TV met 'n Xbox 1, DStv, Netflix en YouTube. WiFi is beskikbaar. Daar is 'n tweede TV-kamer met gemaklike rusbanke. Gaste kan tafeltennis in die motorhuis speel.

Daar is ingeboude braaigeriewe in die lapa, asook 'n kroeg, pooltafel en veerpyltjiebord. Die swembad het 'n LED-lig.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel in 'n toesluit, dubbelmotorhuis.

Troeteldiere kan saamgebring word indien vooraf gereël.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Neil Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 14 Eighteenth Avenue, Gonubie, East London, 5257, Oos-Kaap
  • Gaste dink Gonubie Beach Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 450
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 450
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 450
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Eighteenth Avenue, Gonubie, East London, 5257, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe32138862f4d108cf1b9e000c8c8538b6874438775d7fb4b863680aaefe2fc6ade0ab2514c6e10e571d91451b8b6a7baf7b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 450 per nag (plek vir 8) 7 5 1 5 14 Eighteenth Avenue Gonubie 5257 Oos-Kaap 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -32.945784 28.022896
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang