Successfully reported

Goodey's Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Irmi D
1 nag
5.0
Sep 2025

Naby universiteit. Baie gerieflik en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
Goodey's Guesthouse
Baie dankie vir die baie mooi terugvoering.

Hazel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Uitstekende gastehuis. Ek kan Goodey's Guesthouse met vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelia H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Ongelooflike mooi gastehuis, veilig en ruim! Ons het verskriklik lekker en gemaklik gebly, die gashere was vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Sal vir seker aanbeveel of weer teruggaan. Ons/ek het lekker gebly. Heerlike stil area, om die draai van die Urologie Hospitaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zunthia R
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Pragtige plekkie in Pretoria. Dis die tweede keer dat ons Goodey's Guesthouse besoek en was weereens net 'n plesier om daar te bly. Die ontvangs is vriendelik en die kamer pragtig, skoon en netjies. Dis die perfekte plek om te oornag of jy alleen, as 'n gesin of saam met vriende is. Ek sal dit beslis weer besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
Goodey's Guesthouse
Baie dankie, Zunthia! Wat 'n wonderlike terugvoering. Hoop ons sien julle gou weer! Jhn & Hantie

Cara B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Our stay was fantastic. The staff was friendly and the room was just like the pictures. There are good restaurants in the area to enjoy a nice dinner out as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
Goodey's Guesthouse
Thank you very much, Cara! We hope to welcome you back in the not too distant future.

Theuns K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Netjies, vriendelik, veilig. Fantastiese blyplek, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Inboek professioneel. Kamer netjies en skoon met alles wat nodig is vir gerief. Baie professioneel en hulpvaardig. Geen klagte, alles was "spot on".

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
Goodey's Guesthouse
Dankie Brenda vir sulke positiewe terugvoering!

Sarah P
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2025

Aangenaam, hoop aircon werk volgende keer. Sal die plek gewis aanbeveel. Dit was 'n koue dag, die kamer was ook yskoud en die aircon het nie na wense gewerk nie. Die Goodeys was nie tuis nie en die vriendelike dame wat ons verwelkom het, het nie geweet hoe om dit reg te stel nie. Dit het net koue lug uitgeblaas, ons het dit reggekry om die kode in te voer wat dit aangeskakel het, maar die aircon het kort-kort "uitgesny" en die kamer het kouer geword. Soos ons verstaan het, sou dit die Maandag gediens word. Kon nie die verwarming in die badkamer aanskakel nie, blyk of dit buite werking was. Sal graag weer daar wil bly, want dis werklik gerieflik ingerig. Hoop dat alles dan in werkende toestand sal wees.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
John
Goodey's Guesthouse
Goeiedag Sarah. Ons vra groot verskoning vir die ongerief wat julle moes deurmaak. Die aircon is toe die Maandag herstel. Ons het in die vervolg vir die dame opdrag gegee om van ons spaar-verwarmers aan ons gaste te verskaf. Ons hoop werklik ons sien julle weer en dat julle verblyf werklik aangenaam sal wees.

Theunis P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2025

Kort, maar baie bevredigend. Ja. Eienaar is baie aangenaam en akkommoderend.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf R1 300
R 1 300 R 845
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 300
R 1 300 R 845
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 300
R 1 300 R 845
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 23 Amos Street, Colbyn, Pretoria, 0083, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcadd02d4d2a427be2d9ff1da81738771a7c76958e6bdeeafe9e5423740c7477cf7407cf0da858ced911864002f9059f8b787?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R845 per nag, vir 2 mense 66 5 1 5 23 Amos Street Colbyn 0083 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.739508333333 28.238586111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang