Successfully reported

Goodnight Guest Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Marie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Awesome stay. Lovely stay. We loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mandie
Goodnight Guest Lodge
Thank you for your lovely feedback! We are so happy to hear you loved your stay! Thank you for choosing Goodnight Lodge — we would love to welcome you back again soon.

Merle W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Voel tuis. 2de jaar wat ons daar slaap en sal beslis weer daar oorslaap. Het dadelik weer welkom gevoel en voel tuis. Vriendelike staf en dadelik gehelp waar kon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mandie
Goodnight Guest Lodge
Baie dankie vir julle mooi terugvoer en die 5-ster beoordeling! Ons is so bly om te hoor dat julle weer tuis gevoel het by ons en dat ons span julle kon bystaan. Dit is altyd vir ons ’n groot plesier om lojale gaste soos julle terug te verwelkom. Ons sien uit daarna om julle weer by Goodnight Lodge te huisves.

Cole M
1 nag
5.0
Jul 2025

Fabulous. It was amazingly restful. It was warm and very inviting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mandie
Goodnight Guest Lodge
Thank you for your lovely feedback! We are so glad you had a restful stay and felt warmly welcomed. We hope to see you again soon!

Chenelle V
Lang verblyf
5.0
Apr 2025

Ek het heerlik gebly! Alles was perfek! Ek het heerlik gebly! Alles was perfek! As ek nou weer deurkom Bedfordview toe vir rolbal/sport, sal ek beslis weer by julle kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mandie
Goodnight Guest Lodge
Goeie dag Chenelle. Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat alles perfek was en dat jy jou tyd by ons geniet het. Dit sal vir ons ’n groot voorreg wees om jou weer te verwelkom wanneer jy volgende keer in Bedfordview is vir rolbal of sport. Ons sien uit daarna om jou weer te sien!

Juanita P
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Baie gelukkig. Dit was baie lekker. Dit is skoon, die mense is vriendelik en die kamers is baie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mandie
Goodnight Guest Lodge
Goeie dag Juanita, Baie dankie vir jou mooi terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat jy jou tyd by ons geniet het. Dit is vir ons belangrik dat ons gaste skoon geriewe, vriendelike diens en gemaklike kamers ervaar. Ons sien daarna uit om jou weer in die toekoms te verwelkom!

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
3.6
Sep 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Mandie
Goodnight Guest Lodge
Thank you so much for your kind words and valuable feedback. We are delighted to hear that you enjoyed your stay and found our staff friendly and accommodating. We sincerely apologise for the delay in cleaning your room and the inconvenience this caused. We truly value your understanding and hope to welcome you back for an even better stay next time.

Charmaine V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Awesome. Really clean and comfy, people were really accommodating and kids got to feed rabbits, tortoise and pet the doggie. Felt like home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mandie
Goodnight Guest Lodge
Good day, Charmaine. Thank you for rating Goodnight Guest Lodge and for the lovely feedback. We are very glad to hear you enjoyed your stay with us. We hope to see you again soon. Kind regards, Goodnight Guest Lodge

Phumla M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Fantastic. We had a great time and their service is top-notch. We will definitely be coming back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mandie
Goodnight Guest Lodge
Good day, Phumla. Thank you for rating Goodnight Guest Lodge and for the lovely feedback. We are very glad to hear you enjoyed your stay with us. We hope to see you again soon. Kind regards, Goodnight Guest Lodge

Rian H
1 nag
5.0
Okt 2024

Very enjoyable. We were well looked after. The room was comfortable, clean and in a very nice garden setting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mandie
Goodnight Guest Lodge
Good day Rian. Thank you for rating Goodnight Guest Lodge and for the lovely feedback. We are very glad to hear that you enjoyed your stay with us. We hope to see you again soon. Kind regards, Goodnight Lodge.

Merle W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Sal beslis weer daar oorbly. Ligging ideaal, plek voel of in vakansie is terwyl jy in stad is. Regtig waarde vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mandie
Goodnight Guest Lodge
Good day Merle. Thank you for rating Goodnight Guest Lodge and for the lovely feedback. We are very glad to hear that you enjoyed your stay with us. We hope to see you again soon. Kind regards, Goodnight Lodge.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mandie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R695
R 695 R 626
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R695
R 695 R 626
per nag (plek vir 2)
Vanaf R695
R 695 R 626
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Arteriel Road West, Oriel, Bedfordview, 2007, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ce54a97728e61b02e162929485b1b1c954b5b067740b411f9a220e7ec4464261e5e65157faa9c67415c2852c22d8baf44f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R695 nouVanaf R626 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 13 Arteriel Road West Oriel 2007 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.189717532903 28.133483341664

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang