Successfully reported

Goose Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Lundy K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Amazing! The cottage was perfect for us. We had everything we needed. Linda was amazing with communication and making sure we were happy. The views are breathtaking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Amazing view and beautiful cottage. Our stay was short, only one night, but the cottage was true to the pics, comfortable and beautifully decorated! The host was very friendly and the view was absolutely amazing! We will most definitely be back. Pet friendly and all we needed was supplied. A true gem!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielle S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Heerlik en privaat! Baie lekker privaat en dit lyk asof die woonstel uit Tuscany kom! Die uitsig oor Knysna is beeldskoon en die kliëntediens was wonderlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobie T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Vir ons twee: net een woord. Buitengewoon. Van ons aankoms tot met ons vertrek was alles boverwachting - ongelooflik. Die kamer, die aandag aan detail, die erkenning van ons privaatheid, die hulpvaardigheid, die onverwagte bederfies, die stilte en die rustigheid. Meer as wat ons ooit kon verwag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlena V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Pragtig Italiaanse villa in die hartjie van Knysna. Ongelooflike mooi verblyf met die mooiste uitsig. Ekstras soos perkoleer koffie, melk, beskuit, muesli en yoghurt laat dit soos 'n huis weg van die huis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelné V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Dit was ongelooflik in alle opsigte! Ons het verskriklik lekker gebly. Die grootste verrassing was die estate waarop Goose Cottage is. Dit is mooi, stil, rustig, en die asemrowende uitsig het alles so spesiaal en lekker gemaak. Ons sal beslis dit vir enige iemand aanraai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heike P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Fantastic stay in this tastefully decorated house, very quiet, wonderful views. The cottage is fantastic, beautifully and tastefully decorated, we loved all the candles, well equipped and a lovely terrace with wonderful views. Communication with Linda is perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Beautiful cottage with breathtaking views. Very friendly host. Beautiful cottage, very clean and beautiful views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Pet friendly, clean, spectacular view, awesome hosts. Absolutely awesome! Definitely returning. Family and dogs loved it. Clean, secure and the best view in Knysna. Hosts very friendly and helpful. Muesli and yoghurt with rusks a very nice touch. Really pet friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Pragtige cottage met 'n pragtige uitsig in 'n rustige area. Wat 'n pragtige cottage! Die gasverwarmer was baie handig. Ons het maklik die plek gekry en daar was selfs 'n bottel sjampanje in die kamer vir ons huweliksherdenking! Alles was beskikbaar wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Eastford Downs, Welbedacht Lane, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3735ae81df576b7688f8c8947ad8471bf14f37f481e1bc9eca0c32627539395c970a14dbf06e6f399e135df3b8496a84ad81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3) 57 5 1 5 25 Eastford Downs Welbedacht Lane 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.01988 23.01238
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang