Goose Valley Apartment L7
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Goose Valley Estate Unit L7, Off the N2, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Goose Valley Apartment L7 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle woonstel op die Goose Valley Gholflandgoed in Plettenbergbaai.
Die woonstel is geskik vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.
Die hoofleefarea het 'n oopplan-uitleg met 'n kombuis en sitarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, 'n skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket.
Die leefarea bied toegang tot 'n stoep met braaigeriewe en 'n gedeeltelike uitsig oor die strandmeer. Daar is 'n gemeenskaplike swembad, tennisbane, muurbalbane en 'n restaurant op die perseel vir middag- en aandetes.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Wendy Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 25
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Goose Valley Estate Unit L7, Off the N2, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Goose Valley Apartment L7 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Goose Valley Estate Unit L7, Off the N2, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang