Successfully reported
+40

Gorah Elephant Camp

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Addo Heights Road, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Vanaf R31 500 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die onvergelykbare opwinding om 'n verbygaande trop olifante waar te neem, terwyl tee vir jou bedien word op die stoep van 'n statige, koloniale herehuis klink tog soos 'n droom ? by Gorah is dít deel van die daaglikse roetine. Gorah is in die hartjie van die Groot 5 Addo Olifant Natuurreservaat in die malaria-vrye Oos-Kaap geleë en was die eerste privaat toegewing in 'n Suid-Afrikaanse Nasionale Park.

Gorah se 11 tent-suites is luuks en ruim en onder beskutte blaardakke gebou. Dit weerspieël die goue era van safari in die vroeë 1900's en is afgewerk met die beste geriewe wat met Hunter-eiendomme geassosieer word. Elke luukse tent het 'n en suite-badkamer met 'n stort, ontspanningsvertrek en 'n privaat houtdek met panoramiese uitsigte oor die eindelose Savannah. Ander fasiliteite sluit sonligte, dakwaaiers en 'n binnenshuise kommunikasiestelsel tussen tente en die hoofhuis in.

Gorah House is oorspronklik in 1856 gebou en is 'n nasionale monument. Dit is gerestoureer om sy eertydse glorie te weerspieël met elegante meubels uit daardie tydperk wat 'n atmosfeer van gemak en weelderigheid skep. Gaste kan gesellig in die gemakstoele om die oorspronklike vuurherde kuier en stories vertel van die dag se avonture.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Wildritte
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Adele Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 3

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Addo Heights Road, Addo, 6105, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 31 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 31 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 31 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Addo Heights Road, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d67bca104919c1a796b5f4f08d22d7f59420495c680d3ddad5d0a319d3825bb46feccc05a5ceec2fe8b0570cdeebe9e049e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R31 500 per nag, vir 2 mense Addo Heights Road Addo 6105 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.508402304956 25.800699591637
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang