Successfully reported
+17

Gorgeous Gecko Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 61 Boom Street, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ontsnap na die Gorgeous Gecko Gastehuis in die hartjie van die Waterberg-bosveld. Wees ons gaste in hierdie rustige wêreld van luukse en gerief, net 90 minute van Gauteng af. Hier kan jy uiteindelik die gewoel van die stadslewe vergeet.

Al ons kamers sluit 'n tee- en koffiehoekie, DStv, lugversorging/waaier, haardroër en gratis badkamergeriewe in.

Die unieke en buitengewone afwerkings gee 'n gevoel van eksklusiwiteit. Hierdie ruim huis het 'n tuin in die ruim binnehof, gemaklike sitareas en 'n plaasstyl-eetkamer. Ons bied 'n heerlike tradisionele ontbyt, middagete en aandete op versoek.

Daar is 'n veilige parkeerarea.

Of jy nou in Nylstroom is om die unieke Waterberg-bosveld te geniet, vir besigheid of net deurreis op pad na die Krugerwildtuin, Polokwane of Lephalale, jy sal verseker 'n aangename verblyf by die Gorgeous Gecko hê.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Nicolene J
5.0
Great. Fantastiese diens. Netjies en veilig. Sal beslis hul aanbeveel.
Okt 2025
Sandra E
Gesin met tieners
5.0
Exceptional 10/10. It was really nice.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Leonardo C
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie nag rus gekry. Was baie lekker om die plek te gebruik.
Mrt 2025
Chantell D
Gesin met tieners
5.0
Netjies, vriendelike diens. Baie dankie. Ek beveel Gorgeous Gecko Guesthouse enige tyd aan.
Des 2024
Elana G
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek vir oorslaap. Lekker oorgeslaap en gekuier saam vir oornag.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Ursula Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 63

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 61 Boom Street, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Gaste dink Gorgeous Gecko Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 61 Boom Street, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1541ac0871fa0205b43554b1e5c524bbbb3ea9e1033fd85b998df6f5c8904962738046521ee70c97d48a86124a2d28a94e38?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 61 Boom Street Modimolle 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.710494663036 28.402292132378
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang