Successfully reported

Gorkies Cottage @ Riverview Country Inn

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
5.0
Veiligheid
4.3
Andrie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Baie aangenaam! Baie lekker, skoon en netjies. Jammer die pad daarheen is in 'n baie slegte toestand, maar daaraan weet ons, kan julle niks doen nie. Ons sal weer in die toekoms van julle dienste gebruikmaak. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan P
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Des 2024

Perfekte halfpad stop. Lekker oornag plek, alles netjies en mooi.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Burnice J
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2024

Aangename verblyf. Ons is baie aangenaam ontvang. Bed se kwaliteit was goed. Baie netjiese eenheid. Was aangenaam om daar te oornag. Net 1 aanbeveling: kyk asb. na die handdoeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Jennifer Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 37

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 525
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 525
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 525
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Main Swinburne Road, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76cc0e84b89d81530c43b37a4fcd22b2133e45335d91bdb1fb81f68af010d7374c22bd95aa92f6131ff02ebc2c7df7556597?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 525 per nag (plek vir 5) 3 5 1 5 1 Main Swinburne Road Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.34786 29.277878
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang