Gouriqua 105
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
 Uitkloktyd: 11:00
- Adres: 3 George Road, Unit 4 Gouriqua, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
            Gouriqua 105 is 'n lieflike selfsorgwoonstel op die grondvloer van 'n veilige gebou in Mosselbaai. Dit is ideaal vir 'n groep vriende of familie wat op soek is na 'n gemaklike en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omgewing kan verken.
Hierdie grondvloer-eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste in 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het toegang tot 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer is ingerig met 'n bad, stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die leefarea is ingerig met 'n enkelslaapbank en 'n TV. Die kamer maak oop na 'n oordekte patio met 'n eetkamertafel en 'n ingeboude braai.
Gaste het toegang tot veilige parkering op die perseel. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante. Santos-strand is ongeveer 1.1 km weg.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.4/5
Jenita Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 3 George Road, Unit 4 Gouriqua, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Gouriqua 105 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
 Uitkloktyd: 11:00
- Adres: 3 George Road, Unit 4 Gouriqua, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang