Successfully reported
+111

Gouritz Valley

  • Kapasiteit: 77 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R325, Gouritz, 6696, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Gouritz Valley is op die R325 tussen die N2 en Gourtiz geleë. Die instansie is net 13 km van Gouritz af.

Die verblyf is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n naweekwegbreek, vir sakereisigers of vir gaste wat 'n troue bywoon. Verblyf word in ou werkershuisies wat in pragtige eenhede omskep is, aangebied.

Die meeste eenhede het toegang tot braai-areas, gemaklike beddens, badkamergeriewe, kombuise en koffie- en teemaakgeriewe. 'n Paar eenhede het selfsorggeriewe. Alle beddegoed, handdoeke en komplimentêre toiletware word voorsien.

Doendinge op die perseel sluit visvang, voetslaan en 4x4-roetes in, en gaste kan 'n piekniek op die onderdak-jetty by die dam geniet. Daar is ook 'n gemeenskaplike braai-area by die klubhuis. Gaste kan braaihout en ys by die instansie koop.

Die plaas is 4 km van Gouritzrivier-brug af en 10 km van Gourtismond-strand af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Goed

Netheid
3.2
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.8
Veiligheid
4.1

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Rea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • R325, Gouritz, 6696, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gouritz Valley het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 77 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R325, Gouritz, 6696, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa305a4fd075131c43830157ba893e3543edc3cd24fbb953f370e937792f9ede2305829010c73f2dfa42b024aaa8271a938f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 10 5 1 4 R325 Gouritz 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.28177402714 21.777284370502
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang