Successfully reported

Gousblom Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 202 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.1
Veiligheid
4.1
Gavin R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Awesome. The host was the best; nothing was too much trouble. The lamb neck and veg were to die for. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustig en ontspanne. Ons het verblyf geniet en Corrie het heerlike kos gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Oorslaap. Baie gemaklike en netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk C U
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Wonderlike huislike gasvryheid en vrede. Goeie beddens en warm water. Wonderlike, hartlike gasvryheid. Ontbyt en aandetes bespreek vir 4 dae. Beste beesstert met soetkwepers en skaapnek met pampoenkoekies ooit. Goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Heerlik gekuier. Ons het heerlik gekuier en sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Drienie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Gerieflike, gasvrye gastehuis. Heerlik gebly, gasvryheid is besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jane B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Perfect location, warm host, accommodation met all our needs. The location was perfect for exploring the Skilpad Nature Reserve in particular. Accommodation met all our needs, and our host was warm and friendly. Kamieskroon is a charming small town, great to walk around.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize B
1 nag
5.0
Aug 2025

Rustig, veilig. Tannie Corrie was ons vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Wat 'n dierbare tannie. Jy word waardeer. Ontbyt was heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gys S
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Baie geniet en jy word goed behandel. Baie goeie ontvangs. Alle staf is vriendelik en gaan uit hul pad om jou te akkommodeer. Puik ontbyt en aandete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzanne O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

A lovely home to drink in the quiet Namaqua land. It is simple, but filled with warmth, love and friendliness. The meals are not to be missed! So conveniently served in the dining room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Poppie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 353

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 95 De Waal Street, Kamieskroon, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVhZTIyNDFiLWI2MWMtNGVkZS05NGE3LTFjYTQ2MWU2ZmRkNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 202 5 1 4 95 De Waal Street Kamieskroon 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.210614 17.932479

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang