Gousblom Gastehuis
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 95 De Waal Street, Kamieskroon, 8240, Noord-Kaap
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Gousblom Gastehuis bied warm en vriendelike verblyf in die klein dorpie Kamieskroon, sowat 65 km vanaf Springbok. Kamieskroon is min of meer in die middel van Namakwaland, wat bekend is vir sy oorvloed pragtige veldblomme gedurende die lente.
Verblyf word gebied in 2 enkel- of dubbel en suite-kamers, sowel as 'n selfsorgkamer. Elke kamer beskik oor tee- en koffiemaakgeriewe.
Die gastehuis het 'n gastesitkamer met 'n TV met DStv-kanale. Daar is 'n volledig toegeruste, gemeenskaplike kombuis vir selfsorggaste, asook buitebraaigeriewe.
Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Poppie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 353
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 95 De Waal Street, Kamieskroon, 8240, Noord-Kaap
- Gaste dink Gousblom Gastehuis het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 95 De Waal Street, Kamieskroon, 8240, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang