Successfully reported

Graafwater Hotel

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.2
Petrus Wynand L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Kan die personeel nie genoeg bedank vir alles. (Verblyf en etes). Twee bejaardes met beperkte beweging was baie dankbaar vir al die vriendelike en hulpvaardige diens wat ontvang is. Jul het werklik uit jul pad gegaan om ons welkom te laat voel. Namens ons wat bespreking gedoen het, vreeslik dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gail L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rustige atmosfeer. Ons het baie lekker geniet daar, baie rustig weg van die gewoel van die stad. Die personeel was vriendelik en ons is goed ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2024

Very clean, neat and organised. The staff at Graafwater Hotel go above and beyond to help you. The rooms are very clean and neat - great people!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jun 2025

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Amelda A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Wat 'n verrassing! Eerste indruk - waar het ek ons nou ingeboek? Blywende indruk - wat 'n juweel. Wat tekort skiet met die normale geriewe soos televisie, winkels, ens. was opgemaak met die vriende wat ons gemaak het met geselsies in die kroeg van Graafwater. Dankie Susette en Hanna, julle het ons baie spesiaal laat voel en ons het dit regtig geniet. Kamer baie netjies en skoon. Julle sal ons weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ismail S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2023

Suzette is a friendly and kind person. She made my stay pleasant and comfortable. Great service and value for money!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2023

Het net daar geslaap — was heeldag op die pad om die blommeprag te waardeer. Al die personeel is baie vriendelik. Hulle het ook moeite gedoen om 'n spesiale versoek te volbring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ismail S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Aug 2023

Friendly host. Suzette is friendly and makes you comfortable and at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Marnel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Vriendelike, lekker bly. Susette is baie aangename vriendelike gasvrou, kamers was mooi skoon en kos was heerlik! Sal defies weer daar gaan bly as ons weer deur Graafwater gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2022

Baie lekker! Baie goeie en vriendelike diens, het veral die ontbyt geniet!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Susette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Station Road, Graafwater, 8120, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71ecd1887b8910b335e3db0ef5329dbfc9ecbbb671aa2f15a61f7ec4f2fe6f42a9ac248dbc82b5dcc68751660d01590bdc53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 44 Station Road Graafwater 8120 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-20:00 10:00 -32.151114625315 18.606607665012
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang