Successfully reported
+15

Graafwater Hotel

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Station Road, Graafwater, 8120, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Graafwater Hotel is langs die R364 in 'n klein dorpie Graafwater, tussen Lambertsbaai en Clanwilliam, geleë.

Verblyf by Graafwater Hotel beskik oor 2 opsies. Dié kamers is elkeen uniek ingerig en het of 'n dubbelbed, enkelbed of 'n driekwartbed. Die dubbelkamers het elkeen hul eie en suite-badkamer met 'n stort. Die enkelkamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die hotel beskik ook oor 'n braai-area, 'n kroeg, veilige parkeerplek en 'n swembad.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Spa
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Susette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 44 Station Road, Graafwater, 8120, Wes-Kaap
  • Gaste dink Graafwater Hotel het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Station Road, Graafwater, 8120, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71ecd1887b8910b335e3db0ef5329dbfc9ecbbb671aa2f15a61f7ec4f2fe6f42a9ac248dbc82b5dcc68751660d01590bdc53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 44 Station Road Graafwater 8120 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-20:00 10:00 -32.151114625315 18.606607665012
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang