Successfully reported

Grace Accommodation

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Engela C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Verblyf het in ons behoeftes voorsien. Veilig en stil in die nag. Baie stil gewees, ideaal vir wanneer mense Unitas Hospitaal besoek en moet oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann M
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Ek voel baie veilig hier. Ek het baie, baie lekker gebly. Gasheer is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trisca H
1 nag
5.0
Jul 2025

Baie lekker. Verblyf was eersteklas. Sou net 'n sakkie koffie of twee saam met 'n versoeters in die kamer verwelkom het. Daar was slegs tee en bruinsuiker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Ideal for the traveller or just to get out of the house for a day or two. Convenient and problem-free.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Venetia F
1 nag
5.0
Mrt 2025

Was baie lekker en het 'n vriendelike ontvangs geniet. Eenhede was goed toegerus en sentraal geleë van Unitas hospitaal. Net een klagte. Daar was geen noodligte in die eenhede nie. Krag was af en dit was 'n gesukkel gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jeannine Z
1 nag Gesin met tieners
4.0
Mrt 2025

Was meer as genoeg. Ja, baie ruim en gerieflik met baie vriendelike gasheer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lesinda V
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Jan 2024

Teleurgesteld. Dit word geadverteer as 'n gastehuis vir sakemense, maar daar is geen WiFi beskikbaar nie. Die bed was nie 'n kingsize nie, dit was 'n queen en baie ongemaklik. Dit is omtrent dieselfde prys wat jy buite seisoen by die see betaal, en dan is daar nie die twee basiese goed wat mens verwag van 'n gastehuis nie? WiFi en 'n gemaklike bed om op te slaap! Die swembad area kort werk. Die kamer binne was netjies.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0
Retha
Grace Accommodation
Ek neem kennis, Lesinda. Ek wil jou egter net korrigeer met die feit dat die kamer 'n queen-size bed het, soos geadverteer. Asook dat ons nie WiFi as 'n kenmerk in ons advertensie het nie.

Larby O
Kort verblyf
2.2
Des 2024

Group of family staying in 3 rooms for 2 nights. Rooms smelled really bad that we had to sleep with windows open and the fan on. Some family members did not choose to sleep a second night and made use of accommodations elsewhere. Toilet paper was not restocked. Some rooms did not have towels.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Retha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 630
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 630
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 630
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 177 Kruger Avenue, Lyttelton Manor, Extention 1, Pretoria, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAN1kKlUI6OtIrhwFwXNwq3oFcrDPgP7GhoMizONCq5QRYBxbJ1t?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R630 per nag (plek vir 2) 68 5 1 5 177 Kruger Avenue Lyttelton Manor, Extention 1 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.825722222222 28.208944444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang