Grace Country Retreat
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Green Street, Memel, 2970, Vrystaat
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Grace Country Retreat is geleë aan die buitewyke van Memel in die Noordoos-Vrystaat, naby die provinsiale grense van KwaZulu-Natal en Mpumalanga. Die toevlugsoord is naby plaaslike besighede, insluitend die Memel Hotel, Mahem Koffiewinkel en Die Fyne Vurk restaurant.
Verblyf bestaan uit 8 selfsorg-eenhede. Die meeste eenhede het 'n oopplan-sitkamer, slaapkamer en kombuis, met 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. 'n Driepersoons-eenheid met 3 enkelbeddens en 'n gesinseenheid met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed is ook beskikbaar. Alle eenhede het en suite-badkamers met 'n stort en bad.
Die sitkamer het 2 gemakstoele, en die kombuis het 'n toonbank met 2 kroegstoele, 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, 4-plaat gasstoof en kaste vol breekware, eetgerei en kookgerei. Daar is geen TV of radio in die eenhede nie. Gratis WiFi en kaartmasjiengeriewe is beskikbaar.
Geriewe op die perseel sluit in 'n koffiewinkel wat ontbyte, ligte maaltye en aandetes bedien met voorafbespreking, asook braaigeriewe en piekniekmandjies. Gaste kan staproetes, bergfietsry, perdry op geselekteerde plase geniet, of die nabygeleë Seekoeivlei Natuurreservaat besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Estelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 64
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 5 Green Street, Memel, 2970, Vrystaat
- Gaste dink Grace Country Retreat het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Green Street, Memel, 2970, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang