Successfully reported

Grace Haven Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Henda R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ongelooflik gerieflik. Dit was topgehalte. Puik "home away from home". Ongelooflike gasvrye eienaars, baie vriendelik en altyd ingeloer of ons iets benodig. Die eenheid was baie netjies, baie moeite met blomme, beskuit en laat mens tuis voel. Alles wat jy nodig het, is daar. Nogmaals baie dankie, ons sal dit vir seker aanbeveel en weer daar bly. Baie dankie vir 'n ongelooflike tyd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean D
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Rustige plek, sal weer terugkom. Verblyf was baie goed vir 'n baie goeie prys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lelanie H
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Pragtige plek, dierbaarste gashere. Oop rustige spasie, rustige atmosfeer en lieflike kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karina P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Home away from home. The hosts were amazing! We came all the way from Moz and were worried about safety; however, this location is in a very secure gated community. The space was comfy for my family of five and close to the mall and Times Square. The host gave us goodies when we arrived and treated us so well. I'll definitely come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie V
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Waarde vir jou geld en jou menswees. Cecelia en Hans se plekkie is 'n juweel as jy ooit in die ooste van Pretoria moet wees en dit geld ook vir die 2 mense wat soveel moeite doen om hul gaste te laat tuis voel. Die klein detail het nie verby ons gegaan nie, asook die wonderlike skilderye wat Celia self maak. Ons beveel dit beslis aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leroy V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Was lekker. Baie netjies en skoon. Was omtrent verwelkom en welkom laat voel. Baie vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alfred H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Peaceful. Very happy with the place. It's so welcoming and friendly owners. It's very peaceful and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Home, away from home! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paula S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Vyfster! 'n Gastehuis wat 'n huis vir ons was om te bly. Gans en Celia is ongelooflike hartsmense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

Puik. Uitstekende blyplek vir die naweek en goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hans Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 121 Matt Street, Unit 32, Mooikloof Gardens, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDViZTdmNGE3LTcwOGUtNGI2Mi1hNTIwLTYzMmQ3MWY0ZjViNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 74 5 1 5 121 Matt Street, Unit 32 Mooikloof Gardens 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.828766918982 28.323793128166
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang