Successfully reported

Grace Haven Self Catering

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anria E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Pragtige plek, goed ingerig, naby aan die see. Ons was onmiddellik tuis en het heerlik gebly. Alles is pragtig skoon en netjies en elke behoefte vir 'n naweek kuier is aan gedink tot in die fynste detail. Dis lekker naby aan die see (rotspoele en stappaadjie) en die grasperk binne en die parkie buite sorg vir genoeg buite ruimte vir woelwaters.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda en Andre
Grace Haven Self Catering
Baie dankie dat julle by ons tuisgegaan het. Ons waardeer dat julle ons plek so skoon en netjies gehou het. Ons sien uit om julle, vriende en familie weer te verwelkom in Sandbaai, Hermanus. Seenwense. Amanda & Andre.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Amanda en Andre Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 maande

Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 072
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 072
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 072
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Duiker Crescent, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA092c6f6eceecf50020230b852bfa1ac743d87023d568857065c21b94a95763d5db35a038cb3f2ee3dd6d477a444dc6e6077a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 071 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 18 Duiker Crescent Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.4256577 19.1936403

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang