Successfully reported

Grace to Grace Guest House

Gastehuis

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.7
Veiligheid
4.0
Marcel G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Gerieflik, maklik om die plek te kry. Sal weer gebruik maak. Die dubbelbed en enkelbed was presies wat ons benodig het terwyl ons die skole rugby naweek bygewoon het. Ons was twee volwassenes en een kind. Die geriewe is mooi skoon en netjies, die badkamer is baie ruim en het 'n heerlike bad en stort. Die gastehuis ligging is goed en maklik om te kry. Die eienaars is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anju S
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Aug 2025

Warm water in die winter is 'n moet. Baie skoon en netjies, net jammer daar is nie warm water vir al die gaste nie. Almal gebruik 1 geyser. Parkering is beperk, so jy word vasgepark.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Michelle
Grace to Grace Guest House
Dankie Anju vir jou review! My familiekamer se bad is baie groot en wanneer jy hom vol tap, vat hy al die water want daar is nog altyd genoeg vir al my kliënte.

Wayne H
Kort verblyf
3.2
Sep 2025

Stay was okay, but there was a serious lack of attention to detail. No TV, only Prime. Shower in bath? No packing space, stayed a week. Bed lamp did not work. Floor cleaning stinks. Remote battery flat. Limited parking. No shampoos. No brochure for places to eat. Limited parking was parked in. Aircon battery flat. No chair inside. No spoon for coffee.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Michelle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Platan ave 38, Flamwood, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38b2a6d937b40a21f151c663ed7b2db9cd4f8ac66ec1bb3236bc75f6c665fc30ad2bafba4e6e0d9e98e0570e25ef65c6534b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 3 5 1 4 Platan ave 38 Flamwood 2571 Noordwes 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -26.843074500491 26.68662847791
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang