Grace View Guest House
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Howick Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
- Vanaf R945 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Grace-View Guest House is naby die beste gegradeerde restaurante en vermaakgeriewe in Secunda geleë. Die rustige woonbuurt verseker dat gaste die vrede, stilte en privaatheid kan geniet wat groot stede dikwels kort.
Verblyf word in verskeie kamers met en suite-badkamers gebied. Linne en handdoeke word voorsien. Die kamers het 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n platskerm-TV.
Gaste kan in die tuin ontspan, in die verhitte swembad swem of hul eie privaat binnehof geniet. Etes is beskikbaar teen 'n fooi wanneer daar vooraf gereël is.
Veilige parkeerplek in 'n toegewese parkeerarea beskikbaar en die parkeerarea het kringtelevisie, elektriese heinings en 'n outomatiese hek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Lee-Anne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 19 Howick Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
- Gaste dink Grace View Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Howick Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang